Episode Details
Back to Episodes
Allan Gray-fonds blink uit in eerste kwartaal, ondanks die Maart-chaos
Published 17 hours ago
Description
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, gesels oor die fonds se prestasie in die eerste kwartaal. Volg RSG Geldsake op Twitter