Episode Details
Back to Episodes
Hoë dieselpryse rem padvervoerbedryf
Published 16 hours ago
Description
Gavin Kelly, uitvoerende hoof van die Padvragvereniging (RFA), gesels oor die impak van die hoë dieselpryse op die padvervoerbedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter