Episode Details

Back to Episodes
Groot R750 miljoen-ontwikkeling in Gauteng

Groot R750 miljoen-ontwikkeling in Gauteng

Published 1 day, 20 hours ago
Description
Jackie van Niekerk, uitvoerende hoof van Attacq, gesels oor hulle nuwe konferensiesentrum- en hotelontwikkeling van R750 miljoen langs die Mall of Africa. Volg RSG Geldsake op Twitter
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us