Episode Details

Back to Episodes
Markte loer vir die Straat van Hormoes

Markte loer vir die Straat van Hormoes

Published 2 days, 20 hours ago
Description
Theo Vorster, medestigter van Galieo Capital, gesels oor die markte se reaksie op die VSA se blokkade van Iranse hawens, Sasol se aandeelprysbewegings en Franse beleggers wat beboet is vir binnehandel. Volg RSG Geldsake op Twitter
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us