Episode Details

Back to Episodes
Discovery se kliënte die gelukkigste in SA

Discovery se kliënte die gelukkigste in SA

Published 2 days, 23 hours ago
Description
Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor en hoof van klante-ervaring aan die University of Pretoria, verduidelik hoe hulle die Bankkliënte-ervaring-indeks saamstel, hoe Discovery Bank die eerste plek behaal het, en hoe hulle lojaliteit teenoor handelsmerke meet. Volg RSG Geldsake op Twitter
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us