Episode Details
Back to Episodes
Rudolph Scharneck, die vlieënde dominee
Episode 108
Published 3 months, 1 week ago
Description
Rudolph Scharneck is ’n dominee wat graag die misterieuse stiltes van die hoogtes opsoek. Soms vind hy dit in die wilde vrede van hoë bergpieke, ander kere in die klank van die wind wanneer sy gemotoriseerde sweefgtuig die ideale hoogte bereik en hy uiteindelik die enjin kan afskakel . . .
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode