Episode Details

Back to Episodes
Amerikaanse inflasie wys die impak van die oorlog

Amerikaanse inflasie wys die impak van die oorlog

Published 5 days, 20 hours ago
Description
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, deel haar mening oor die markte se reaksie op die konflik in die Midde-Ooste, asook die impak van die oorlog op Amerika se inflasiesyfer en hoe dit Suid-Afrika kan raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us