Episode Details
Back to Episodes
Ouers moet met hulle kinders oor geld praat, ander soek hulle finansiële raad op sosiale media
Published 5 days, 20 hours ago
Description
Henri le Grange, gesertifiseerde finansiële beplanner en prinsipaal van Le Grange & Vennote, ’n praktyk binne Old Mutual Personal Finance Advice, deel sy mening oor hoe ouers hul kinders finansiële advies moet gee. Volg RSG Geldsake op Twitter