Episode Details
Back to Episodes
Die nuwe immigrasiewitskrif gaan die toekenning van visums, werkpermitte en vlugtelingstatusse dramaties verander
Published 6 days, 21 hours ago
Description
Dr Leon Schreiber, minister van binnelandse sake, gesels oor ie nuwe immigrasiewitskrif en die implimentering daarvan. Volg RSG Geldsake op Twitter