Episode Details
Back to Episodes
Kriptotransaksies neem tydens die Iran-oorlog wesenlik af
Published 1 week ago
Description
Carel de Jager, uitvoerende hoof van Sixpence, gesels oor hoe die volume van kriptotransaksies die afgelope paar weke gevaar het in vergelyking met “normale” tye. Volg RSG Geldsake op Twitter