Episode Details
Back to Episodes
SA kan van 1 Mei tariefvry na China uitvoer
Published 1 week, 1 day ago
Description
Henico Schalekamp, uitvoerende hoof van die HLB CBS-groep, gesels oor die raamwerkooreenkoms vir ekonomiese samewerking tussen Suid-Afrika en China wat tariefvrye uitvoere van Suid-Afrika na China moontlik sal maak. Volg RSG Geldsake op Twitter