Episode Details
Back to Episodes
Canal+ ongelukkig oor DStv se ingewikkelde pakkette
Published 1 week, 1 day ago
Description
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor Canal+ se panne om DStv se ingewikkelde pakkette te verander. Volg RSG Geldsake op Twitter