Episode Details
Back to Episodes
EasyEquities hou net aan om jongmense te lok
Published 1 week ago
Description
Charles Savage, uitvoerende hoof van die Purple-groep, gesels oor die groep se jongste finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter