Episode Details

Back to Episodes
Markte juig oor skietstilstand in die Midde-Ooste

Markte juig oor skietstilstand in die Midde-Ooste

Published 1 week, 1 day ago
Description
Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel hul mening oor die markte se reaksie op die skietstilstand in die Midde-Ooste. Volg RSG Geldsake op Twitter
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us