Episode Details
Back to Episodes
Die oorlog in die Midde Ooste op ’n mespunt
Published 1 week, 2 days ago
Description
Lullu Krugel, hoofekonoom van PwC Afrika, deel haar mening oor die huidige situasie in die Midde-Ooste en die impak daarvan op Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter