Episode Details
Back to Episodes
Belangstelling in elektriese motors skiet die hoogte in ná brandstofverhogings
Published 1 week, 2 days ago
Description
Grant Locke, besturende direkteur van Volvo Suid-Afrika, gesels oor elektriese motors in Suid-Afrika en hoe Suid-Afrikaners die somme moet maak om te bepaal of elektriese motors ’n finansiële voordeel inhou. Volg RSG Geldsake op Twitter