Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 7 Julie 2025
Published 11 months, 2 weeks ago
Description
Die nasionale polisiekommissaris sê misdaadvoorkoming gaan normaal voort, ondanks bewerings teen senior polisieamptenare. Intussen is alle oë op die Parlement waar die kwessie moontlik vandag bespreek word. Navorsing deur Stellenbosch Bestuurskool wys 'n toenmende voorkoms van narisstiese eienskappe onder topleiers. Verskeie mense is in hegtenis geneem tydens klopjagte, wat deel vorm van Johannesburg se nuwe hoë-impak diensleweringsprogram.