Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen?
Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word?
Dis is nie 'n one-size-fits-all-solution nie, maar ek dink wel daar is wyse en dan is daar ook dom dinge om te doen in daardie tyd, waarmee is jy besig?
Liefde
Mienke
PS: die volgende episode interview ek my vriendin wat 28 jaar van single wees ervaring het - sy leer my 'n ding of drie wat ek nie besef het nie, HOE ondersteun ons, ons single vriende? Wat moet ek doen en nie doen nie? Kom vind dan uit.
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com
Published on 2 months, 1 week ago
If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.
Donate