Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 20 Junie 2025

Spektrum 20 Junie 2025

Published 1 year ago
Description
Die 30ste bestaansjaar van die Konstitusionele Hof word in Johannesburg herdenk. Nog entstowwe word binnekort uit Botswana verwag om bek-en-klouseer in verskeie provinsies te bekamp. Die Universiteit Stellenbosch se nuwe kanselier word vandag ingehuldig.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us