Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 17 Junie 2025
Published 1 year ago
Description
Die EFF sê hulle sal help met die identifisering van die slagoffers van 'n busramp naby Vryheid in KwaZulu-Natal. Die laaste Suid-Afrikaanse soldate uit die Kongo kom vanmiddag in die land aan. 'n Dinosourus-museum maak sy deure oop in die Golden Gate-natuurreservaat.