Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 18 Junie 2025

Spektrum 18 Junie 2025

Published 1 year ago
Description
120 Aanbevelings van die Zondo-kommissie oor staatskaping het glo reeds aandag geniet. Die inflasiekoers bly onveranderd op 2,8%, maar kospryse styg verder. Die Protea-krieketspan keer terug ná hulle segetog op Lords in Londen.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us