Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 10 Junie 2025
Published 1 year ago
Description
Bek-en-klou-entstof word nou uit Botswana ingevoer. Die regter in die Senzo Meyiwa-moordsaak bied verskoning aan vir sy uitlatings. Koue weer ontwrig verkeer in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.