Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 11 Junie 2025
Published 1 year ago
Description
Nog liggame word uit die water gehaal waar 'n minibustaxi met skoolkinders gister deur vloedwater in die Oos-Kaap meegesleur is. Die aankondiging van 'n nasionale dialoog ontlok reeds kritiek. 'n Nuwe reënpaddaspesie word in KwaZulu-Natal ontdek.