Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 13 Junie 2025
Published 1 year ago
Description
President Cyril Ramaphosa en ander regeringslui besoek die Oos-Kaap waar oorstromings talle lewens geëis het. Verbruikers moet hulle staal vir hoër rooivleispryse te midde van pogings om die uitbreking van bek-en-klouseer te bekamp. Tien van die elf beskuldigdes in die SASSA-bedrogsaak van miljoene rand is borgtog toegestaan.