Podcast Episode Details

Back to Podcast Episodes

It's not all BLACK and WHITE



It's somewhere inbetween...

Junie is Jeugmaand.

Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling.  Veral vir ons as die Jeug, hoe lyk ons toekoms in Suid Afrika? Wat gaan ek my kind eendag leer? Stel ek 'n voorbeeld wat gaan bydra tot 'n gemoed van vrede en vreugde of laste en verwyt?

As jy reeds vooropgestelde idees in jou kop "foster" teenoor n ander ras, of jy nou wit, swart of bruin is, moet jy dalk nie die luister nie, of dalk moet jy dan juis... Jou besluit (wink)

Liefde

Mienke

Message my as jy wil

Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs

Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs

Business partnership: ahappieryoupodcast@gmail.com


Published on 3 months ago






If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Donate