Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 24 Junie 2022

Spektrum 24 Junie 2022

Published 4 years ago
Description
Die Hooggeregshof verklaar verskeie artikels van die Nasionale Gesondheidswet as ongrondwetlik. Fase vier beurtkrag word ingestel weens die staking oor lone by Eskom. 'n Dokter meen die vrees oor aappokke is 'n storm in 'n teekoppie. OUTA gooi hulle gewig agter die fluitjieblaser, dr. Tim de Maayer. Die Russiese president, Wladimir Poetin, gebruik die BRICS-beraad om uit te vaar teen Westerse sanksies.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us