Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 7 Julie 2022

Spektrum 7 Julie 2022

Published 3 years, 11 months ago
Description
Wat sou gebeur as ons die regering se benadering tot die kragkrisis volg? Solidariteit sê hulle gaan nie wag om uit te vind nie. Nog 'n terugslag vir die geskorste Openbare Beskermer, Busisiwe Mkwebane. Die jongste regulasies oor die hernuwing van vuurwapens is 'n verskuiwing in die polisie se benadering tot dié kwessie. Kommer oor ‘n gebrek aan toerusting en polisielede in Calitzdorp in die Wes-Kaap. Gebeurlikheidsplanne word ingestel vir mense wat die Kruger Wildtuin midde die voortslepende betogings wil besoek.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us