Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 12 Julie 2022
Published 3 years, 11 months ago
Description
Die Gun Owners Association of South Africa sê die debat oor die wapenwet is misplaas. Twee ANC-lede wat voorheen weens korrupsie uit hulle poste verwyder is, kry leierskapsposisies. Aanlyndienste van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens word ontwrig weens 'n staking. Die eerste foto’s van oeroue sterrestelsels word deur NASA bekendgestel. SANPARKE sê daar is nie te veel olifante in die Krugerwildtuin nie.