Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 15 Julie 2022

Spektrum 15 Julie 2022

Published 3 years, 11 months ago
Description
Nog geen in hegtenisnemings ná die massa-skietvoorval by 'n taverne in KwaNomzamo in KwaZulu-Natal nie. Die drukgroep, Action Society, vra die parlement om die minister van polisie, Bheki Cele, uit sy pos te verwyder. Sommige Wes-Kaapse skole het wiskunde en wetenskap uitfasseer - ons praat met 'n onderwyskenner oor die implikasies hiervan. Mosselbaai speel gasheer vir die Tuinroete Internasionale Filmfees. Navorsers hoop dat drie gerehabiliteerde seeskilpaaie die raaisels oor dié diere se sogenaamde 'verlore jare' kan ontsluit.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us