Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 3 Augustus 2022

Spektrum 3 Augustus 2022

Published 3 years, 10 months ago
Description
Die Vryheidsfront Plus herinner die Minister van Polisie, Bheki Cele, weer aan die ontsaglike agterstand in DNS-toetse. Die jongste nuus oor die sowat 80 verdagtes wat na aanleiding van die verkragtings en onwettige mynbedrywighede in Krugersdorp, in die hof verskyn. Jong Suid-Afrikaners presteer by die o/20 Wêreld Atletiekkampioenskap in Colombië, Suid-Amerika. Rusland beskryf Nancy Pelosi se besoek aan Taiwan as lastig.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us