Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 4 Augustus 2022

Spektrum 4 Augustus 2022

Published 3 years, 10 months ago
Description
Opposisiepartye in die parlement wil president Cyril Ramaphosa verantwoordbaar hou vir wat op sy plaas Phala Phala gebeur het. Die regering oorweeg glo om die staatspensioenfonds te gebruik om Eskom se skuld te delg. Inwoners van Kagiso aan die Gautengse Wesrand betoog teen onwettige mynbedrywighede. Human Rights Watch beskuldig die regering van Sri Lanka daarvan dat hy noodmaatreëls misbruik om aktiviste te teister. Die boeregemeenskap op Piketberg in die Wes-Kaap is verpletter nadat die liggaam van 'n bekende boer gisteroggend op sy plaas gevind is.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us