Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 19 Oktober 2022

Spektrum 19 Oktober 2022

Published 3 years, 8 months ago
Description
Die werwingskriteria vir amptenare in die staatsdiens is onder die soeklig nadat 'n ondersoek bevind het dat meer as tweeduisend senior bestuurders nie die nodige kwalifikasies het nie. Departementshoofde in die Nelson Mandelabaai Metro se Desembervakansie is in die weegskaal weens die agterstand in dienslewering. Ons praat met 'n ontleder oor die invloed van politiekery op basiese dienste en infrastruktuur.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us