Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 25 April 2024
Published 2 years, 2 months ago
Description
Die Nasionale Vervolgingsgesag sê meer politieke druk moet toegepas word vir die uitlewering van die Gupta-broers. Die departement van hoër onderwys waarsku ongeakkrediteerde tersiêre instellings teen die uitreik van eredoktorsgrade. Die Wêreld Handelsorganisasie het nog nie Suid-Afrika se dispuut oor die streng swartvlekregulasies vir sitrusvrugte aangehoor nie. Ons vind uit waar dié proses staan.