Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 29 Julie 2024

Spektrum 29 Julie 2024

Published 1 year, 10 months ago
Description
Die saak teen adjunkpresident Paul Mashatile se voormalige lyfwagte hervat vandag in die Randburg Landdroshof. Inwoners van die Kanana-township in Noordwes vra die minister van polisie om in te gryp ná 'n massa-skietvoorval by 'n taverne die afgelope naweek. Toenemende kommer oor moontlike grensmisdaad, midde Lesotho se voedselsekerheidskrisis. Venezuela se president Nicolás Maduro is vir 'n derde termyn tot president verkies.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us