Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 17 Maart 2025
Published 1 year, 3 months ago
Description
President Cyril Ramaphosa sê hy verwag 'n verslag van Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, wat die land moet verlaat. Die regering is bekommerd oor die situasie in KwaZulu-Natal waar oorstromings reeds sedert Januarie, 24 lewens geëis het. Vrae oor staatsdienswerkers in die Vrystaat se mediese fonds-bydraes wat nie by die fonds uitkom nie. Insekte word in die Hartebeespoortdam vrygelaat om te help met oorgroeide plante.