Episode Details
Back to Episodes
Rapport Praat Sport | Bongi-sage wys hoe ver hang Wêreldrugby se onderrok uit
Published 2 years, 7 months ago
Description
Rapport se rugbyskrywer Hendrik Cronjé was die afgelope week aan die voorpunt van die beriggewing oor die onsmaaklike rasbewerings teen die Bok-haker Bongi Mbonambi. Hy meen dit was “ ‘n hartseer week vir rugby” en een waaroor sowel die Engelse Rugbyunie as Wêreldrugby bloedrooi moet bloos. Sport | Rapport