Episode Details
Back to Episodes
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 7 - Hemelse gesin
Season 2
Episode 8
Published 2 years, 3 months ago
Description
Gebrokenheid - Episode 7. - Hemelse Gesin
Hoe lyk die vrug (bv. Aggressie, woede,hartseer ens.) in Jou lewe?
Wat is die wortel hiervan? Wat was Jou behoefte gewees? Waar het die Gebrokenheid (hetsy dit hoe Klein) vandaan gekom?
Wat is die rolle van 'n pa, ma en broers/susters?
Luister saam na die eerste deel oor Gesinne.