Episode Details
Back to Episodes
14 Jun 2016
Published 10 years, 3 months ago
Description
Hilda Smits, die meisie van Potchefstroom wat nou Psigoterapie in die VSA studeer, het die Afrikaanse digkuns met 'n subtiele en soepel hand getref. Martelize Kolver lees verse voor uit Smit se debuutbundel die bome reusagtig soos ons was. Hierdie verse verlei en verlok.