Episode Details

Back to Episodes
Vers en klank 30 Maart 2021

Vers en klank 30 Maart 2021

Published 4 years, 11 months ago
Description
Die rapper en digter Churchil Naudé lees van sy gedigte voor, en vertolk van sy gedigte saam met musikante Riku en Jackie Lätti. Die gedigte kom uit sy nuwe digbundel Drol innie drinkwater.  Theunis Engelbrecht skryf op die flapteks: Churchil Naudé vlek nie net ongeregtighede, blinde vooroordele, maatskaplike probleme en die stommiteite van die mensdom vlymskerp oop nie, maar drink ook deur tot diep in die hart van gewone mense se swaarkry en drome. Die stories wat hy vertel bly by 'n mens spook lank nadat jy dit gelees en gehoor het.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us