Podcast Episodes

Back to Search
Dié Kiwi’s lyk rof… Moet die Bokke bekommerd wees?
Dié Kiwi’s lyk rof… Moet die Bokke bekommerd wees?

Die Bokke het geswoeg om Argentinië te klop, terwyl die All Blacks Dinsdagaand die Haaie na ’n o. 19B-span laat lyk het. Is daar rede tot kommer?

Va…

1 day, 9 hours ago

Short Long
View Episode
Skolerugby: Vuishoue, k-woord, opkikkers... maar ook spog-gedrag in Paarl
Skolerugby: Vuishoue, k-woord, opkikkers... maar ook spog-gedrag in Paarl

Dit was ’n bedrywige naweek op die land se skolerugby-velde. Daar was bakleiery en k-woord-beweringe, maar aan die ander kant van die munt ook ’n spo…

1 week, 1 day ago

Short Long
View Episode
Hoe gaan Rassie maak in dié 4 brandpunt-posisies voor 1ste Kiwi-toets?
Hoe gaan Rassie maak in dié 4 brandpunt-posisies voor 1ste Kiwi-toets?

Dié week op Rapport Praat Sport gesels ons oor die vier groot brandpunt-posisies in die Springbok-span voor die eerste toets in die Greatest Rivalry-…

2 weeks, 1 day ago

Short Long
View Episode
Strydrosse keer terug: Is Siya se dae getel? Hokaai eers!
Strydrosse keer terug: Is Siya se dae getel? Hokaai eers!

Rassie Erasmus het Siya Kolisi, Eben Etzebeth, Lood de Jager en Sacha Feinberg-Mngomezulu by sy Bok-groep ingesluit vir die toets teen Argentinië en …

3 weeks, 1 day ago

Short Long
View Episode
Louis de Villiers: Rassie is die ou met die meeste breins wat ek ken
Louis de Villiers: Rassie is die ou met die meeste breins wat ek ken

Dié week sluit die legendariese rugbyskrywer Louis de Villiers hom op Rapport Praat Sport aan om Bok-rugby te gesels.

Ons gesels oor die ongelooflik…

4 weeks, 1 day ago

Short Long
View Episode
Loftus-losiehouers briesend vir Saru voor Bok-toets
Loftus-losiehouers briesend vir Saru voor Bok-toets

In dié week se episode van Rapport Praat Sport gesels ons oor die Springbokke se spogsege oor Engeland op Ellispark, en kyk vorentoe na die naweek se…

1 month ago

Short Long
View Episode
Oud-Rose-flank Hendré: ‘Pollock is puik – los net die sideshows!’
Oud-Rose-flank Hendré: ‘Pollock is puik – los net die sideshows!’

Die Springbok-seisoen begin Saterdag in alle erns op Ellispark waar Engeland die Bokke inwag. Ons gesels op Rapport Praat Sport met die oud-Rose-flan…

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode
Waar is Iere wat Nienaber gas gee?
Waar is Iere wat Nienaber gas gee?

Die Ierse media is tjoepstil oor Jacques Nienaber nadat Leinster ’n tweede agtereenvolgende seisoen die Verenigde Rugbykampioenskap gewen het. Die vo…

1 month, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Ackers: ‘Ek het begin wonder of ek ’n fout gemaak het...’
Ackers: ‘Ek het begin wonder of ek ’n fout gemaak het...’

Die Bulle was met hul rug vierkant teen die muur vroeër in die Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen ná vyf nederlae op ’n streep. Maar toe keer hulle …

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Annerie oor T20-WB: ‘Ons droom oor wat kan gebeur’
Annerie oor T20-WB: ‘Ons droom oor wat kan gebeur’

Die Protea-vroue se jong veelsydige ster Annerie Dercksen sluit vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die T20-Wêreldbeker-toernooi …

2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us