Podcast Episodes
Back to Search
Vers en klank: Die expat, Elisabeth Eybers
22 September 2026: Hierdie episode is spesifiek vir die expats bedoel – daardie Suid-Afrikaners in die buiteland wat sekerlik van tyd tot tyd wonder:…
1 day, 3 hours ago
Vers en klank: Koorsboom - Jakes Möller
15 September 2026: Sophia van Taak en Lochner de Kock blaai deur die debuutbundel, Koorsboom. Dis die pennevrug van Jakes Möller, en ’n verrassend st…
1 week, 1 day ago
Vers en klank: Joan Hambidge
Die digter Joan Hambidge vier op 11e September haar 70ste verjaarsdag. Sophia van Taak hou vir haar ’n partytjie! Die gesprek gaan oor die grootste i…
2 weeks, 1 day ago
Vers en klank: William Rowland
1 September 2026: Komende Vrydag is dit Loslitdag. Dan kan die mense wat gewoonlik netjies moet aantrek vir werk, ook ’n slag sommer in jeans en tekk…
3 weeks, 1 day ago
Vers en klank: Danie Marais - Ek is nie Danie
25 Augustus 2026: Daar het onlangs ’n bloemlesing van die digter Danie Marais se werk verskyn. Die gedigte vir hierdie versameling, Ek is nie Danie, …
4 weeks, 1 day ago
Vers en klank: Die skaduwee van siekte
18 Augustus 2026: Dit is seker een van die moeilikste gedagtes waarmee 'n mens gekonfronteer kan word - dat daar sekere dinge is wat eenvoudig buite …
1 month ago
Vers en klank: Mediese mankemente
11 Augustus 2026: ’n Mediese ondersoek is selde net ’n ondersoek van die liggaam. Dit is ook ’n ondersoek van die gees. Dit vra iets van ’n mens se m…
1 month, 1 week ago
Vers en klank: Lina Spies
4 Augustus 2026: ’n Huldigingsbundel ter ere van die digter Lina Spies het onlangs by Naledi Uitgewers verskyn. Sophia van Taak praat met Alwyn Roux,…
1 month, 2 weeks ago
Vers en klank: Sondagblues
Daar is seker nie ’n amptelike diagnose soos Sondagblues-sindroom nie, maar dit is tog ’n algemene ding waarmee baie mense sukkel. Daardie spesifieke…
1 month, 3 weeks ago
Vers en klank: Wilhelm Knobel
21 Julie 2026: Wilhelm Knobel was ’n Sestiger-digter, wie se klein, maar besonder intense oeuvre, die worsteling van ’n hoogs sensitiewe mens met een…
2 months ago