Podcast Episodes
Back to Search
Jaco Strydom gesels met Frikkie Coetzee
Episode 111
"Die groot gevaar is dat ons vandag wil onttrek en terugtrek en bedreig voel, terwyl die liefde van die Here ons juis oor grense vat. Wanneer ons oor…
1 day, 5 hours ago
Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland
Episode 110
“Ek wil nooit ’n dominee op die platteland wees nie!”
Hoe baie moes ek dit al hoor. Of iets soortgelyks. Veral onder jonger dominees deesdae. Ja, …
1 month ago
Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer
Episode 109
“Ja, so ons doen maar sulke goeters,” sê Santie Tyrer en lig haar skouers.
Sy vertel van ’n vrou wie se man onlangs oorlede is: “Dit was ’n reëner…
2 months ago
Rudolph Scharneck, die vlieënde dominee
Episode 108
Rudolph Scharneck is ’n dominee wat graag die misterieuse stiltes van die hoogtes opsoek. Soms vind hy dit in die wilde vrede van hoë bergpieke, ande…
3 months, 1 week ago
Jaco Strydom with Mike and Megan Ribbens
Episode 107
20 years ago they moved from the USA to Africa . . .
“I enjoy God's abundant goodness in South Africa through great people, majestic landscapes and …
4 months ago
Jaco Strydom gesels met Sané Leach
Episode 106
“Waarom doen jy dit?” vra ’n besoeker. Sy was ’n welaf vrou, onthou ek, uit die Ooste van Pretoria. En ’n mens kan haar vraag verstaan. Dit was waars…
5 months, 1 week ago
Annatha Nel is dominee weerskante van die Oranje
Episode 105
Annatha is ’n besige dominee en ’n entrepreneur. Sy het onder andere ’n skoenwinkel, Voetspore van Hoop, en haar man boer . . .
Kyk uit vir artikel e…
6 months ago
Hendrico Ockhuys se bediening in Ysterplaat
Episode 104
Hendrico Ockhuys is deesdae ietwat van ’n legende in die Kaapse kerkomgewing, ’n mens loop hom orals raak.
“Ek woon in Ystrplaat by Isibindi. Ons …
7 months, 2 weeks ago
Sanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkry
Episode 103
Die vroeë kerk het die gawe gehad om baie te doen met min, en dis iets wat die groter kerk vandag ook by Sanré Benadé kan leer . . .
Kyk uit vir art…
8 months ago
Zakhe Mazibuko: Preacher, Let My People Go!
Episode 102
Jaco Strydom talks to Zakhe Mazibuko about his interresting life and the new book on church and money that caused a stir amongst pastors . . .
Kerkbo…
9 months ago