Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 25 Desember 2025

Monitor 25 Desember 2025



Die nuusstorie wat vanjaar meer as enige ander op ons sosiale media-platforms afgelaai is, is die storie van die wegraping: die dag toe die musikant en prediker, Danie Botha, aan die wêreld verkondig…


Published on 8 hours ago

Monitor 24 Desember 2025

Monitor 24 Desember 2025



Adjunkpresident Paul Mashatile beloof in sy Kersboodskap dat ekonomiese herstel in 2026 ‘n regeringsprioriteit sal wees. Gee die kabinet werklik uitvoering aan die Grondwet se opdrag om die lewensgeh…


Published on 1 day, 8 hours ago

Monitor 23 Desember 2025

Monitor 23 Desember 2025



'n Terugblik oor die mynboutragedie in Stilfontein in Noordwes vroeër vanjaar, terwyl die onwettige mynboukrisis in Bapong ontvou. Dierewelsynsorganisasies sien 'n toename in weggooitroeteldiere tyde…


Published on 2 days, 8 hours ago

Monitor 22 Desember 2025

Monitor 22 Desember 2025



Die motief vir die Bekkersdal-slagting waarin 9 mense doodgeskiet is, steeds onbekend. Nuwe navorsing wys dat laerskoolleerlinge wat grade herhaal, beter presteer as dié wat na 'n volgende graad bevo…


Published on 3 days, 8 hours ago

Monitor 19 Desember 2025

Monitor 19 Desember 2025



'n Klopjag word op die gebou uitgevoer waar DJ Warras doodgeskiet is. Die Tuinroete ervaar 'n ernstige droogte. Die Weerdiens waarsku oor weersomstandighede vir die volgende twee maande.


Published on 6 days, 8 hours ago

Monitor 18 Desember 2025

Monitor 18 Desember 2025



Die Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur wil nalatigheid in die konstruksiebedryf strafregtelik vervolg ná die ineenstorting van ‘n Hindoe-tempel by Verulam. Ons ontleed die Wes-Kaap se jong…


Published on 1 week ago

Monitor 17 Desember 2025

Monitor 17 Desember 2025



Talle mense is geskok oor die moord op die vermaaklikheidster, DJ Warras. Die presidensie sê hulle sal 'n Starlink-proses ondersteun, mits dit wettig is. 213 Ongelukke is sedert die begin van die fee…


Published on 1 week, 1 day ago

Monitor 16 Desember 2025

Monitor 16 Desember 2025



Die premier van KwaZulu-Natal oorleef 'n wantrouemosie te midde van chaos in die wetgewer. Hoe versoen is Suid-Afrikaners? Wyle dr. Franklin Sonn vereer.


Published on 1 week, 2 days ago

Monitor 15 Desember 2025

Monitor 15 Desember 2025



Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, sê die regering het begin om met die boubedryf oor voldoening aan regulasies te praat nadat 'n tempel in Durban ineengestort het. Afriforum se bewering dat…


Published on 1 week, 3 days ago

Monitor 12 Desember 2025

Monitor 12 Desember 2025



Die Spesiale Ondersoekeenheid voer klopjagte uit op 16 maatskappye en 35 mense vir beweerde bedrog van R161 miljoen. 'n Taakspan ondersoek uitgelekte eksamenvraestelle. Die ANC-president sê die party…


Published on 1 week, 6 days ago





If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Donate